Latest News

­

ZZ2 ENDS THE YEAR WITH SHIMMER AND SHINE

On the evening of 2 November 2017, at a gala event held at the Montecasino Ballroom, ZZ2 received two prestigious awards.  The Logistics Achiever Awards is acknowledged as the calendar event of the year in the logistics and supply chain industry.  “LAA recognises outstanding achievements and innovation that have created market advantage today for a strong, sustainable foundation into the future.”

December 4th, 2017|

ZZ2 receives the seal of environmental health and balance

Local avocado producer, ZZ2, received astounding awards and accreditations this year.  Some give a real glimpse into some of ZZ2’s core principles.  Reminds me of the quote, “do what you love and success will follow.”  There are those noteworthy achievements that focus on material gain, consumer interaction, effective campaigns and more; and there are those that breathe with life and focus on every being and element involved, such as The Rainforest Alliance CertifiedTM seal.

December 4th, 2017|

Landboukundige

ZZ2 se Landboukundiges ondersteun produksie-eenhede deur die lewering van professionele landboukundige dienste. Hierdie diens sluit in analisering, interpretering en voorligting van landboukundige inligting met die doel om produksie te optimaliseer en risiko’s te bestuur. Daar bestaan vakatures vir landboukundiges wat in noue samewerking met die produksie eenhede sal werk in Mooketsi, Limpopo provinsie.

November 7th, 2017|

Produkbestuurder Subtopiese vrugte

Produkbestuurder Subtopiese vrugte Ons Subtropiese vrugte boerdery het vakatures beskikbaar vir jong dinamiese en kundige persone wat ’n passie vir boerdery het en wat doelgerig en sistematies take kan uitvoer en  suksesvol kan afhandel. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelikheid aanvaar vir die optimale en effektiewe bestuur, benutting en aanwending van hulpbronne in die subtropiese vrugte [...]

October 31st, 2017|

Landbouprodukbestuurder:Tamaties.

Landbouprodukbestuurder: Tamaties. ZZ2 se Tamatie afdeling het vakatures beskikbaar vir Landbouprodukbestuurders in die Limpopo Provinsie. Die suksesvolle aansoekers sal ʼn tamatieproduksieprojek effektief bestuur deur die lewensiklus van die projek wat begin by grondvoorbereiding tot die lewering van die vrugte aan die pakhuis.   Kandidate moet aan die volgende kwalifiserende vereistes voldoen: ʼn Tersiêre kwalifikasie in [...]

October 31st, 2017|

Onder vier oë met Tommie van Zyl, nuwe PMA vise-president

Van Oktober 2017 af word Suid-Afrika in die Uitvoerende Raad van die Produce Marketing Association (PMA) deur Tommie van Zyl verteenwoordig. Tydens 2017 se PMA Fresh Connections Konferensie en Handelskou in Kaapstad, het John Oxford, president van PMA, bevestig dat Van Zyl, hoofuitvoerende beampte van ZZ2, as vise-president van die organisasie gaan dien. Van Zyl was sedert 2013 voorsitter van die PMA SA, waar hy nou deur Brian Coppin, bestuurshoof van Food Lover’s Market, opgevolg word

October 25th, 2017|

South Africa: Early rains & cool weather delay ZZ2 cherry harvest

Excellent early summer rain and cool weather over the South African Highveld have delayed the start of ZZ2’s cherry harvest by a few days; the first cherries for airfreight to the UK will be picked tomorrow. “Despite the warm winter I expect we’ll have more fruit than last year,” says Pieter de Wet, Bushveld cherry pioneer. “We’ve had unbelievable fruit set.” 

October 13th, 2017|

ZZ2 gears up for second cherry export deal

South African produce company ZZ2 is preparing for its second ever cherry export campaign of fruit from a recently purchased farm, with volumes expected to rise this year. The entity bought a farm in the North West province’s Rustenburg region in 2015 and enjoyed a successful inaugural season of around 40 metric tons (MT) last year.

October 2nd, 2017|

World first in carrot juice extraction by Rugani Carrots in South Africa

When Vito Rugani, managing director of Greenway Farms along with partner Vincent Sequeira, could take a step back from the day-to-day running of their large-scale carrot production, as a generation of younger management had come in, he devoted a year to researching an idea he had for their second grade carrots. “In 2011 I started looking at academic papers.

September 29th, 2017|

Van punt zero tot tamatie hero

Vervoer in die groente- en vrugtebedryf is dikwels die stille held wat die produk vars van die plaas tot steeds vars aan die etenstafel besorg. ZZ2 se aantreklike groente en vrugte is welbekend. SA Groente & Vrugte het met Japie Burger, vervoerbestuurder van ZZ2, gesels oor hoe hulle vervoersake verloop. Eers ‘n stukkie agtergrond oor Japie Burger. Hy is ‘n geoktrooieerde lid van die Instituut van Logistiek en Vervoer en ‘n professionele lid van die Instituut van Padvoertuigingenieurs. Japie en sy span is daagliks verantwoordelik vir die bestuur van ZZ2 se vloot vragmotors met die doel om elke vrag op die regte plek en tyd, in die beste toestand so kostedoeltreffend as moontlik af te lewer.

September 21st, 2017|