energiebestuur

Energiebestuur

  • Die varieerbare spoedaandrywing vir pompe, hittepompe
  • Die benutting van afvalhout in plaas van geisers by wooneenhede
  • Besproeiing onder gravitasie
  • Vooraf-betaalmeters in woonhuise (24% besparing)
  • Die bestuur van “Time of Use” en “Critical Peak Day Period” in samewerking met Eskom

Wanneer infrastruktuur, stelsels, trekkers en voertuie aangekoop word, is energieverbruik ‘n kritiese keuse-faktor.

Doeltreffende energiebestuur dra daartoe by om ons koolstofvoetspoor te beperk.

Vir meer inligting besoek: http://zz2.biz/use-dynafleet-mainly-monitor-fuel-consumption/?lang=en