ZZ2 is ’n Suid-Afrikaanse boerdery-onderneming wat hoofsaaklik in die Limpopo-provinsie bedrywig is, maar ook in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Gauteng, Noordwes-provinsie en Namibië. Ons produseer tamaties, avokado’s, mangoes, uie, kersies, dadels, amandels, appels, pere, steenvrugte, stoetbeeste en speenkalwers. Die ZZ2-handelsmerk is ’n bekende ikoon in Suid-Afrika met ʼn trotse geskiedenis wat oor 100 jaar strek.

Natuurboerdery

Tegnologie in harmonie met die natuur.

In Seisoen

Sweet Cherries

Resepte

Probeer een van die heerlike resepte wat met ZZ2-produkte gemaak is.

Jongste Nuus

  • 4th National Global Change Conference hosted in Limpopo Province

    December 12, 2018
    ZZ2 was hailed as a great example of how the private sector can work together with government institutions to bring about positive change for sustainable futures – . The 4th biennial National Global Change Conference was held from 3 to 6 December 2018 at Bolivia Lodge in Polokwane. It is an initiative of the Department of ...
    ... Lees meer >
  • South African cherries bridge gap in UK market

    November 2, 2018
    Between the end of the Canadian cherry season and the start of the Chilean season, at the beginning of October, there is a period of about two to three weeks when the UK market has no other cherry supplier than South Africa. The enterprising agricultural company ZZ2, in South Africa mostly known for its tomatoes and ...
    ... Lees meer >
  • ZZ2 shines at Logistics Achiever Awards

    October 15, 2018
    ZZ2 became the first back to back winner of both the Platinum Supply Chain Award and the Enviro Achiever Award at the Annual Logistics Achiever Awards. During a gala event in on Thursday 11 October 2018 in Johannesburg, companies who actively work towards minimising waste in their supply chain, were honoured. Last year ZZ2 won these awards ...
    ... Lees meer >

Lees nog artikels >

ZZ2 op sosiale media


Something is wrong.
Instagram token error.
1
Top Gehalte
40% van SA Tamaties
8000+ werknemers
Wereldwye verskaffer
100+ jaar geskiedenis
Natuur bewus

Sertifisering

Tesco is ’n Britse kruidenier- en algemene handelaar in die Verenigde Koningrkyk. Die groep is die derde grootste kleinhandelaar in die wêreld gemeet aan winste en die tweede grootste kleinhandelaar gemeet aan inkomste. Tesco het winkels in 12 lande regoor Asië en Europa en is die markleier in die VK (waar hul ongeveer 28% van die markaandeel het), Ierland, Hongarye, Maleisië en Thailand.

SEDEX is ’n databasis waar lede die etiese gebruike van hul verskaffers kan bestuur en sodoende hul risiko’s verminder. Die doelwit is om voortdurend verbeterings in die totale produksieketting aan te bring. Ondernemings wat hulself aan ’n SEDEX-oudit volgens die SMETA-riglyne onderwerp en die inligting op die SEDEX-databasis deel, kan aan hul kliënte en verbruikers wys dat hulle die beginssels van etiese en sosiaal-maatskaplike volhoubare produksie respekteer.

HACCP-sertifisering is ’n bewys dat die produsent toegewy is tot voedselveiligheid. Dié bewysbare benadering is veral belangrik vir statutêre liggame en belanghebbendes.