Appels, Pere en Steenvrugte

appels,pere en steenvrugte

ZZ2 boer in Ceres (Wes-Kaap) vir die plaaslike en uitvoermark met appels en pere en in die Langkloof (Oos-Kaap) met appels, pere en steenvrugte. Hierdie vrugte is net vir 28 weke – van November tot Mei – in seisoen. Ons maak gebruik van ad valorem kommisie-agente (Core Fruit) om dit plaaslik te verkoop en uit te voer.

Vir meer inligting, besoek CoreFruit

Variëteite

  • Appels

    Panorama Golden, Royal Gala, Royal Beaut, Starking, Top Red, Golden Delicious, Early Red One, Breaburn, Fuji, Granny Smith en Pink Lady.

  • Pere

    Vroeë Bon Cretien, Clapps Favourite, Starcrimson, Rosemarie, Bon Cretien, Flamingo, Bon Rouge, Packhams, Comice, Buerre Bosch en Forelle.

  • Pruime

    Laetitia, Songold

  • Perskes

    Excellence.

  • Kaalperskes

    August Red.

  • Appelkose

    Palstyn

Aankope en agente