ZZ2 Vee pas drie-ledige kruisteling toe ten einde grootskaalse produksie van speenkalwers vir die voerkrale te bewerkstellig.

Ons is ook die grootste Pinzgauer-stoetboerdery ter wêreld. Die nou bekende PinZ²yl-beesras is uit die Pinzgauer en die inheemse Nguni-beesras geteel.

Lees meer by www.zz2livestock.co.za en www.sacattle.co.za.

Vir meer inligting, skakel Paul Bester:

  • 015 395 8377 (landlyn)
  • 083 627 6899 (selfoon)
  • paul@zz2.biz