Mangoes

mangoes

ZZ2 verbou mangoes in die Mooketsivallei en produseer jaarliks meer as 450 ton. Ons seisoen strek vanaf Januarie tot Mei. Die mangoproduksie is besig om dinamies te groei.

Variƫteite

  • Tommy Atkins (Januarie)
  • Sensations (Februarie)
  • Heidi (Februarie)
  • R2E2 (Februarie)
  • Kent (Maart-April)
  • Keitt (Maart-April)

Aankope en agente