Verkope

ZZ2 is betrokke by die produksie, verpakking en bemarking van ‘n groot reeks varsprodukte. Die ZZ2-handelsmerk is voorwaar ‘n stempel van kwaliteit en is landswyd beskikbaar. ZZ2 vestig ʼn hegte band met kliënte deur betroubare en volgehoue lewering van gehalte produkte, goeie kommunikasie en deur die stigting en handhawing van voordelige verhoudinge. Ons is ook sensitief vir ons kliënte se behoeftes (kliënte-perspektief) en oop vir nuwe en innoverende idees. Enigiemand – huisvrou, winkelier, straathandelaar, uitvoerder of ‘n restaurantbestuurder – kan ons kontak by info@zz2.co.za.

Uitvoere:

corefruit

Core Fruit http://www.corefruit.com/ behartig ZZ2 se uitvoere. Kontak Rouxan Jansen van Rensburg by 021 863 6324.

Nasionale Varsproduktemarkte – METROPOLITAANSE GEBIEDE:

ZZ2-produkte is landswyd beskikbaar by die Nasionale Varsproduktemarkte wat geleë is in al die groot stede van Suid-Afrika. Kontakbesonderhede van elk is soos volg:

Streeksmarkte:

ZZ2 se produkte word verkoop op streeksmarkte, kontakbesonderhede is soos volg:

RSA Agente

Polokwane

Tamaties, Uie, Avo’s

Maryna Swart 081 443 0040

Mooketsi

Tamaties,  Avo’s

Rudi Venter 071 604 4391

Uie

Adri Martins 082  701 5414 

Bloemfontein

Tamaties

Jarred Oracki: 083 759 8808

Avo’s

Thys Liebenberg: 082 870 4734

Uie

Mike van der Klashorst: 082 885 6146 

Ander Agente

Kimberley

Tamaties, Uie, Avo’s

Craig Squires 082 804 3263

Klerksdorp

Tamaties &Avo’s

Tina Stols 082 892 1179

Uie

Wikus Viljoen 083 390 2834

Pietermaritzburg

Tamaties & Avo’s

Johan Prigge 082 808 3941

Uie

Ressen Ramsumuh 083 382 1198 

Vereeniging

Tamaties, Uie, Avo’s

Gerhard Falck 082 446 9588

Welkom

Tamaties, Uie

Walter Schimdt 082 558 5581

Avo’s

Christo Esterhuizen 082 558 5582

Port Elizabeth

Tamaties,  Avo’s

Peter Knowlden 082 574 3145

Uie

Bertie Wilson 082 855 9981 

Supermarkte en kleinhandelaars:

Alle bestellings van supermarkte word hanteer deur Federated Farmers.

Marelize Scholtz (marelize@federated.co.za)

+27 83 555 7887